Friday, November 8, 2013

                                              TAAK


Die 4 canvasse bestaan uit 'n lig/donker kontras, komplimentere kleure, warm/koel kontras en 'n kleur uitbreiding.

1) lig/donker kontras. die tipe kontras skep diepte en maak die skildery lewendig. ligte kleure tree terug waar donker kleure na vore beweeg.



2) komplimentere kleure. komplimentere is kleure wat oorkant mekaar op die kleur wiel le, nl. blou en oranje, geel en pers en groen en rooi. ek het groen en rooi gebruik.



3) warm/koel kleure. koue kleure beweeg terug en warm kleure tree na vore; dit skep 'n atmosferiese perspektief.




4) kleuruitbreiding. dis n uitbreiding van een kleur in al die kleur se verskillende "shades". ek het blou gebruik.








No comments:

Post a Comment